We’ve updated our Terms of Use to reflect our new entity name and address. You can review the changes here.
We’ve updated our Terms of Use. You can review the changes here.

Soene Maak My Seer (Will Mono Cover)

by CP Vermaak

/
  • Streaming + Download

    Includes high-quality download in MP3, FLAC and more. Paying supporters also get unlimited streaming via the free Bandcamp app.

    Also have a listen to the original and download all the remixes for free at: https://www.dropbox.com/sh/ggpc8puuhdhmdud/yzx8lMd_kj
    Purchasable with gift card

      name your price

     

1.
Ek sien jou in die aand as ek verbyloop. Ek hou jou angstig dop deur my geweerloop. My vote hunker seer na die dansvloer, en 'n tydjie met jou... Die musiek vertel die storie van hoe ek voel. Die ligte besig om ons te breinspoel. Ek probeer jou aandag tussen elke beat kry. Vanaand gaan ek net seerkry. My dansbewegings laat my in die steek. Jou soene gaan vanaand my hart breek. Jou soene maak my seer, soek net meer elke keer. Die tyd stap verby en ek moet erken, nooit gedink ek sou jou lippen verken. Jy lyk so anders as jy nie op die ritme dans nie. Sy wil my soen en ek maak my oe toe, sy beweeg nader en weet net hoe. Haar lippe raak aan my so egalig, dis so lekker dis skandalig. Jou soene maak my seer, Soek net meer elke keer. Sagte lippe, Ek kan dit nie keer. Jou soene maak seer, Ek kan dit nie keer. Ek sweef egalig oor die klippe op my tandem, Daar is geen plek vir 'n handrem in hierdie liefdes-wedren. Gee my nou jou hand, en soen my as jy saamstem, want vanaand is die aand wat ek jou hart wen. Jou soene maak my seer, Elke keer elke keer. Jou soene maak my seer, Soek net meer elke keer.

about

This is the latest single, where I decided to do a cover of a WIll Mono track. I arranged it and gave it a go... It came out very nicely, I thought...

credits

released December 9, 2012

Arranged, Performed & Producedby Paul Vermaak.
Mastered at London Masterpiece.
Lyrics by Will Mono & Bouwer Bosch.

license

all rights reserved

tags

about

CP Vermaak Johannesburg, South Africa

Paul het sy oorlede oupa, CJ Vermaak (1923-1997), se gedigte getoonset en hiervandaan die album se naam.

Hierdie gedigte is eers gevind nadat sy oupa oorlede is en toe saamgevat in ‘n digbundel, Ter Nagedagtenis Aan Coenraad Johannes Vermaak.

Die album bevat lewenslesse, verhale van eensaamheid en verlange asook humor, spookstories, nuusstories en verhale oor sy kinders.
... more

contact / help

Contact CP Vermaak

Streaming and
Download help

Shipping and returns

Redeem code

Report this album or account

If you like CP Vermaak, you may also like: