We’ve updated our Terms of Use to reflect our new entity name and address. You can review the changes here.
We’ve updated our Terms of Use. You can review the changes here.

01 My Brakkie Blikkies

from Oupa Rock, 1923​-​1984 by CP Vermaak

/
  • Streaming + Download

    Includes unlimited streaming via the free Bandcamp app, plus high-quality download in MP3, FLAC and more.
    Purchasable with gift card

      $0.80 USD  or more

     

  • Compact Disc (CD) + Digital Album

    Die vol-kwaliteit CD, beskikbaar om na u gepos te word binne 2-dae.
    Hier is wat 'n paar bekendes oor die album dink:

    Koos Kombuis: “Dis baie anders en oorspronklik. My gunsteling liedjie is die een oor die hondjie.”

    André Schwartz: “Ek het dit baie geniet – daar is ‘n
    lekker fresh take op dinge.”

    Johrné van Huyssteen: “Ek dink die album is vars, slim, met diep en ligte temas en ‘n baie goeie storie agter die onstaan van die album. ”

    Includes unlimited streaming of Oupa Rock, 1923-1984 via the free Bandcamp app, plus high-quality download in MP3, FLAC and more.
    ships out within 3 days
    edition of 1000 
    Purchasable with gift card

      $10 USD or more 

     

about

Hierdie liedjie is ‘n treursang oor ‘n hondjie, Blikkies, wat na jare se getrouheid, ongelukkig doodgaan.
Dit verwys na die sterk band wat daar tussen ‘n toeteldier en sy eienaar is, en hoe lief mens eintlik vir so ‘n diertjie kan wees.
Blikkies is ‘n familienaam wat aan baie hondjies in die familie gegee is, en so vergestalt dié hondjie dan ook ons almal se troeteldiere.
Die liedjie se rock-klank word afgewissel met klavier en akoestiese kitaar en die verwerking is in ‘n blues-styl.

lyrics

My brakkie het altyd, so getrou,
agter my aangedraf.

Vandag na veertien-en-'n-half jaar,
grawe ek haar graf.

In my onvastigheid was sy,
tog 'n bietjie vastigheid vir my.

En saam met haar is daar nog 'n tydperk,
in my lewe verby.

Haar naam was Blikkies,
My Brakkie Blikkies.

credits

from Oupa Rock, 1923​-​1984, released September 1, 2011
Stem, rhodes, orrel, klavier, akoesties & bas: P. VERMAAK, tromme: C. VD WESTHUIZEN, elektriese kitaar: J. BEATON, agtergrond stem: H. MOSTERT & E. SNYMAN, orrel: D. DAPHO.

license

all rights reserved

tags

about

CP Vermaak Johannesburg, South Africa

Paul het sy oorlede oupa, CJ Vermaak (1923-1997), se gedigte getoonset en hiervandaan die album se naam.

Hierdie gedigte is eers gevind nadat sy oupa oorlede is en toe saamgevat in ‘n digbundel, Ter Nagedagtenis Aan Coenraad Johannes Vermaak.

Die album bevat lewenslesse, verhale van eensaamheid en verlange asook humor, spookstories, nuusstories en verhale oor sy kinders.
... more

contact / help

Contact CP Vermaak

Streaming and
Download help

Shipping and returns

Redeem code

Report this track or account

If you like CP Vermaak, you may also like: