We’ve updated our Terms of Use to reflect our new entity name and address. You can review the changes here.
We’ve updated our Terms of Use. You can review the changes here.

08 Roomysgeval

from Oupa Rock, 1923​-​1984 by CP Vermaak

/
  • Streaming + Download

    Includes unlimited streaming via the free Bandcamp app, plus high-quality download in MP3, FLAC and more.
    Purchasable with gift card

      $0.80 USD  or more

     

  • Compact Disc (CD) + Digital Album

    Die vol-kwaliteit CD, beskikbaar om na u gepos te word binne 2-dae.
    Hier is wat 'n paar bekendes oor die album dink:

    Koos Kombuis: “Dis baie anders en oorspronklik. My gunsteling liedjie is die een oor die hondjie.”

    André Schwartz: “Ek het dit baie geniet – daar is ‘n
    lekker fresh take op dinge.”

    Johrné van Huyssteen: “Ek dink die album is vars, slim, met diep en ligte temas en ‘n baie goeie storie agter die onstaan van die album. ”

    Includes unlimited streaming of Oupa Rock, 1923-1984 via the free Bandcamp app, plus high-quality download in MP3, FLAC and more.
    ships out within 3 days
    edition of 1000 
    Purchasable with gift card

      $10 USD or more 

     

about

In hierdie lied word die soetigheid van die roomys vergelyk met die verbode vrugte wat die huwelik kan versuur.
“Ag my ou broer het jy tog maar roomys geëet, dan had ek nog ‘n vroutjie aan haar skouertjies beet.”

Hierdie liedjie word in ‘n country styl vertolk.

lyrics

En waarom is my derde huwelik na die hel?
Omdat ek net tot twaalf kon tel?
My vrou tel dertien en ek tel twaalf,
en my eie broer was die vlieg in my salf?

Dertien roomyse deel ek toe uit.
Alles volgens my vrou se besluit.
Ek dog vandag val roomyse uit die lug,
of een wat ek uitegedeel het kom toe terug.

Op pad huis toe se my liewe vrou:
"Waarom het ek tog met jou getrou?
Jy gee my net angs en pyn,
want kyk daar ry jy alweer oor die lyn!"

My vrou jy praat uit jou beurt,
soos met die roomys is jy weer verkeerd.
Roomyse val tog nie net uit die lug,
of een wat ek uitgedeel het kom toe terug.

Jou eie broer Jan is te veel van 'n man,
om soos 'n kind roomys te verslind.
en daardie roomys het jy terug gevind.

"Jy kan net tot twaalf tel."
En daarmee was my huwelik na die hel.
Ag my ou broer het jy tog maar roomys geeet.
Dan had ek nog 'n vroutjie aan haar skouertjies beet.

Op pad huis toe se my liewe vrou:
"Waarom het ek tog met jou getrou?
Jy gee my net angs en pyn,
want kyk daar ry jy alweer oor die lyn!"

Jy kan net tot twaalf tel."
En daarmee was my huwelik na die hel.
Ag my ou broer het jy tog maar roomys geeet.
Dan had ek nog 'n vroutjie aan haar skouertjies beet

credits

from Oupa Rock, 1923​-​1984, released September 1, 2011
Stem, elektriese, akoestiese & baskitaar, orrel & klavier: P. VERMAAK, tromme: C. VD WETSHUIZEN, mondfluitjie: E. SNYMAN.

license

all rights reserved

tags

about

CP Vermaak Johannesburg, South Africa

Paul het sy oorlede oupa, CJ Vermaak (1923-1997), se gedigte getoonset en hiervandaan die album se naam.

Hierdie gedigte is eers gevind nadat sy oupa oorlede is en toe saamgevat in ‘n digbundel, Ter Nagedagtenis Aan Coenraad Johannes Vermaak.

Die album bevat lewenslesse, verhale van eensaamheid en verlange asook humor, spookstories, nuusstories en verhale oor sy kinders.
... more

contact / help

Contact CP Vermaak

Streaming and
Download help

Shipping and returns

Redeem code

Report this track or account

If you like CP Vermaak, you may also like: