We’ve updated our Terms of Use to reflect our new entity name and address. You can review the changes here.
We’ve updated our Terms of Use. You can review the changes here.
/
  • Streaming + Download

    Includes unlimited streaming via the free Bandcamp app, plus high-quality download in MP3, FLAC and more.
    Purchasable with gift card

      $0.80 USD  or more

     

  • Compact Disc (CD) + Digital Album

    Die vol-kwaliteit CD, beskikbaar om na u gepos te word binne 2-dae.
    Hier is wat 'n paar bekendes oor die album dink:

    Koos Kombuis: “Dis baie anders en oorspronklik. My gunsteling liedjie is die een oor die hondjie.”

    André Schwartz: “Ek het dit baie geniet – daar is ‘n
    lekker fresh take op dinge.”

    Johrné van Huyssteen: “Ek dink die album is vars, slim, met diep en ligte temas en ‘n baie goeie storie agter die onstaan van die album. ”

    Includes unlimited streaming of Oupa Rock, 1923-1984 via the free Bandcamp app, plus high-quality download in MP3, FLAC and more.
    ships out within 3 days
    edition of 1000 
    Purchasable with gift card

      $10 USD or more 

     

about

Hier word ‘n prentjie geskets van ‘n agt-jarige seun wat varke in die hok moet aankeer en hulle op die mini-bakkie moet laai sodat die varke vendusie toe kan gaan.
Hugo is sy jongste seun en die staaltjie spreek van bravade en durf.
Die liedjie het ‘n akoestiese punk-rock gevoel.

lyrics

Hugo is vir jou, 'n bul van 'n perd.
Hy gryp enige vark, sommer aan die stert.
Die vark kan maar draai en die vark kan maar swaai,
maar daardie vark gaan Hugo laai.

credits

from Oupa Rock, 1923​-​1984, released September 1, 2011
Stem, orrel, klavier, bas & akoestiese kitaar, perkussie: P. VERMAAK, tromme: C. VD WESTHUIZEN, elektriese kitaar: J. BEATON, tamboeryn: A.DEKENI.

license

all rights reserved

tags

about

CP Vermaak Johannesburg, South Africa

Paul het sy oorlede oupa, CJ Vermaak (1923-1997), se gedigte getoonset en hiervandaan die album se naam.

Hierdie gedigte is eers gevind nadat sy oupa oorlede is en toe saamgevat in ‘n digbundel, Ter Nagedagtenis Aan Coenraad Johannes Vermaak.

Die album bevat lewenslesse, verhale van eensaamheid en verlange asook humor, spookstories, nuusstories en verhale oor sy kinders.
... more

contact / help

Contact CP Vermaak

Streaming and
Download help

Shipping and returns

Redeem code

Report this track or account

If you like CP Vermaak, you may also like: