We’ve updated our Terms of Use to reflect our new entity name and address. You can review the changes here.
We’ve updated our Terms of Use. You can review the changes here.

14 Oom Tienie

from Oupa Rock, 1923​-​1984 by CP Vermaak

/
  • Streaming + Download

    Includes unlimited streaming via the free Bandcamp app, plus high-quality download in MP3, FLAC and more.
    Purchasable with gift card

      $0.80 USD  or more

     

  • Compact Disc (CD) + Digital Album

    Die vol-kwaliteit CD, beskikbaar om na u gepos te word binne 2-dae.
    Hier is wat 'n paar bekendes oor die album dink:

    Koos Kombuis: “Dis baie anders en oorspronklik. My gunsteling liedjie is die een oor die hondjie.”

    André Schwartz: “Ek het dit baie geniet – daar is ‘n
    lekker fresh take op dinge.”

    Johrné van Huyssteen: “Ek dink die album is vars, slim, met diep en ligte temas en ‘n baie goeie storie agter die onstaan van die album. ”

    Includes unlimited streaming of Oupa Rock, 1923-1984 via the free Bandcamp app, plus high-quality download in MP3, FLAC and more.
    ships out within 3 days
    edition of 1000 
    Purchasable with gift card

      $10 USD or more 

     

about

Dié spookstorie speel hom een aand af waar Oom Tienie ‘n onaardige gevoel kry toe hy bid.
Hierdie vrees bly hom by toe hy gaan slaap en hy skrik later wakker van “die ding in die dak”.

lyrics

Een aand toe Oom Tienie kaal speel,
is daar iemand wat teen sy venster streel.

Daai aand toe Oom Tienie bid,
voel hy dat daar iemand langs hom sit.

Oom Tienie se toe amen, en vat die komberse tesame.

Die ding in die dak het my vreeslik geplaag.
Dit was kompleet of hy spykers en skroewe afsaag.
Maar van angs het my asem so begin jaag,
dat hy dadelik ophou met saag...

credits

from Oupa Rock, 1923​-​1984, released September 1, 2011
Stem, klavier, orrel & stryk-kitaar: P. VERMAAK

license

all rights reserved

tags

about

CP Vermaak Johannesburg, South Africa

Paul het sy oorlede oupa, CJ Vermaak (1923-1997), se gedigte getoonset en hiervandaan die album se naam.

Hierdie gedigte is eers gevind nadat sy oupa oorlede is en toe saamgevat in ‘n digbundel, Ter Nagedagtenis Aan Coenraad Johannes Vermaak.

Die album bevat lewenslesse, verhale van eensaamheid en verlange asook humor, spookstories, nuusstories en verhale oor sy kinders.
... more

contact / help

Contact CP Vermaak

Streaming and
Download help

Shipping and returns

Redeem code

Report this track or account

If you like CP Vermaak, you may also like: